Manora

Manora (beteken lampstander of kandelaar in Hebreus)

Die foto hierbo is 'n was replika van die oorspronklike menora wat in die tempel was. Dit is volgens Bybelse spesifikasies gemaak. Dit is ongeveer 1.5 m hoog, en het al die nodige versierings, insluitend die 42 olie houers, knoppe en blomme. Die oorspronklike menora was uit soliede goud gemaak. Op die oomblik is die Temel Instituut in Jerusalem besig om een van koper te maak en dit dan met goud te plateer.

Terug