Petra

Petra

Petra beteken stad van rots. Dit is geleë in die berge in Jordanië. In die bybel word na Petra verwys as Sela (2 Konings 14:7). Die foto hierbo is van die klooster. Dit dateer uit ongeveer die tyd toe Jesus op aarde geleef het.

Terug